Monday, 16 April 2012

Gr 10 Plakkaat en Mondeling


In ’n groep van 2-3 lede moet julle ’n plakkaat oor die roman Bakgat, en wat dan van my ontwerp waar jy een van die volgende onderwerpe kies:


    Karakter Analise

  • Herrie Bierman
  • Loelien Vermaak
  • Herrie se Pa
  • Herrie se Ma

·         Kyk na hul karaktereienskappe, persoonlikheid en gee ’n aanhaling uit die boek om hul karaktereienskappe op te som.

    Verwysings na tienerwees en rebellie

Kyk na al die verwysings na tienerwees en rebellie in die verhaal.

Onthou die volgende vir jou plakkaat:
  • Gebruik kleur, prentjies, foto’s, uitknipsels, aanhalings, teks en suiwer goeie Afrikaans om jou plakkaat aan die lewe te bring.
  • Elke lid van die groep moet sy eie verduideliking hê oor die plakkaat, waar jy die plakkaat se simboliek verduidelik (80-100 woorde).
  • Die groep moet ook as geheel ’n mondelingse aanbieding oor die plakkaat aan die klas voorlê (2-3 minute).


Sunday, 11 March 2012

Graad 12 Opstel


SCENARIO:
Daar het so pas ’n ongeluk buite jou huis gebeur! Jy en jou familie en vriende was omkant gevang en was heeltemal geskok!


KOERANTBERIG
  • Skryf ’n koerantberig (newspaper article) oor die insident. 
  • Wie was daar, wat het gebeur, waar het die gebeur, het iets interessant gebeur, hoekom het dit gebeur, is daar enige leidrade? Maak die artikel interessant. Het jy ’n onderhoud met enige bystanders gevoer? Wat het hulle gesê?
  • (120-150 woorde)
  • Kyk op bladsy 78 vir wenke (tips) vir 'n koerantberig (Newspaper article).


AGENDA
  • Skryf die agenda vir die buurtwag vergadering (Neighbourhood Watch meeting) waar die insident bespreek gaan word. 
  • Wie gaan daar wees? Wie is die voorsitter van die vergadering. Waar en hoe laat is die vergadering? Wat is die punte op die agenda? 
  • (80-100 woorde)




Onthou:
  • Beplanning
  •  Eerste poging          
  • Finale poging

Klastoetse

Graad 11

  • Woensdag, 14 Maart 2012
  • 35 Punte
  • 40 Minute

  • Skilpoppe Hoofstuk 1-5
  • Karakter Analise
  • Oefeninge: Hoofstuk 1-5


Graad 12

  • Donderdag, 15 Maart 2012
  • 60 minute
  • 35 Punte

  • Die Pakkie
  • Benedicta
  • Baby
  • Astra Castra
Leer net die volgende:
  • Karakters
  • Ruimte (Milieu)
  • Opsomming (Storielyn)
  • Spanning
  • Tema




Tuesday, 28 February 2012

Opstelle

Opstelle

Onthou om die volgende in te handig:

  • Beplanning (Planning)
  • Eerste Poging (First Draft)
  • Finale Poging (Final Draft)

Graad 10: Finale Poging (27 Februarie)
Graad 11: Eerste Poging (27 Februarie)
Graad 12: Eerste Poging (27 Februarie)

Remember:
  • Use a dictionary
  • Get someone (parent/peer) to edit it before it goes to your teacher.
  • Use byvoeglike naamwoorde (adjectives) and bywoorde (adverbs), idioms, "suiwer Afrikaans" and grammatically correct style according to your type of essay.
  • Use your Afrikaans Handbook and Study Guide to your advantage (Pg. 51-59, 70-73)


Sterkte

Mnr. Biermann en Mej. Karating

Graad 10 Kontroletoets

Graad 10 Kontroletoets: 2 Maart 2012

50 Punte, 60 minute

Leesbegrip (20 punte)
Taal (30 punte)

Leesbegrip: Voorbereiding (Preparation) - Afrikaans Handbook and Study Guide pg. 61-64.

Taal om te leer (in Afrikaans Handbook and Study Guide):

  • Meervoude - Bladsy 8-9
  • Verkleinwoorde - Bladsy 10-11
  • Woordorde (STOMPI) - Bladsy 18-19
  • Suiwer Afrikaans - Bladsy 57
  • Idiome - Bladsy 51
  • Tipes Sinne (Vraag, Stel en Bevelsin) - Afrikaans Sonder Grense Hoofstuk 1

Thursday, 23 February 2012

Welkom

Hierdie is die eerste Blog vir die Afrikaans Departement by St Joseph's Marist College.


Hartelik welkom!


Mnr. Bernard Biermann

St Joseph's Marist Brothers